Cyril Ramaphosa het met Business Unity South Africa vergader om die wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) te bespreek. Volgens Vincent Magwenya, die president se woordvoerder, is daar ooreengekom om te verseker dat die wet universele gesondheidsorg sal bereik en ongelykheid sal aanspreek. Hy voeg by dat Ramaphosa, Business Unity South Africa aangemoedig het om oplossings vir oorblywende bekommernisse vir verdere vergaderings voor te stel.
LUISTER HIER: