Die nuutste Covid-19 syfers toon ‘n infeksiegetal van 19 506 aan

Die jongste Covid-19-syfers is bekendgemaak. 19 506 nuwe gevalle van infeksies is aangemeld, en 383 sterftes is in die afgelope 24 uur gerapporteer.

626 nuwe Covid-19 gevalle, en 90 sterfgevalle het in die Vrystaat voorgekom.

Netwerk 24 berig ook oor dr. Wim Nell, ‘n oud-dosent aan die Universiteit van die Vrystaat se landboudepartment, wat vandeesweek, na drie weke in die waakeenheid van die EmoyaMed-hospitaal in Bloemfontein, aan Covid-19 verwante oorsake oorlede is.

Luister na potgooie hieronder