Die nuutste Covid-19 syfers word bekend gemaak

Die nuutste Covid-19 syfers toon 10 346 nuwe infeksies en 369 sterftes oor die afgelope 24 uur aan.

In die Vrystaat is 753 nuwe infeksies en 27 sterftes gerapporteer.

Intussen is ook berig dat Covid-19 pas ‘n derde boksheld van Suid-Afrika geëis het.

Giovanni Pretorius, eertydse Suid-Afrikaanse middelgewigkampioen, wat die land in 1992 op die Olimpiese Spele in Barcelona
verteenwoordig het, is Maandag oorlede.

Luister na potgooie hieronder