Die nuutste Covid 19 syfers word bekend gemaak

Met die bekendmaak van die jongste Covid syfers is daar tans 2 747 018 totale gevalle, 12 045 nuwe infeksies, 167 402 aktiewe gevalle en totale herstel van 2 498 429.

Die totale sterftesyfer is tans 81 187 met 361 nuwe sterftes.

Volgens ‘n woordvoerder van die Vrystaatse Departement van Gesondheid, staan die dodetal onder kinders op 34.

Luister na potgooie hieronder