Die nuutste Covid-19 syfers word bekendgemaak

Die nuutste Covid-19 syfers, op dag 468 van die nasionale inperking, toon 15 501 nuwe infeksies in die afgelope 24 uur.

457 sterftes is aangemeld.

In die Vrystaat is 421 nuwe gevalle, en 44 sterftes gerapporteer.

Volgens Netwerk 24 was daar in die afgelope 24 uur landswyd ‘n daling in die positiwiteitskoers, vanaf 31,6% na 26,2%

Luister na potgooie hieronder