Die nuutste Covid-syfers word bekendgemaak

Dit is dag 448 van die nasionale staat van inperking, en die statistieke van die afgelope 24 uur is pas bekend gemaak.

13 246 nuwe Covid-19-gevalle is aangemeld.

136 nuwe sterftes is gerapporteer.

618 nuwe gevalle, en 12 sterftes is in die Vrytaat gerapporteer.

Die afgelope 24 uur se styging in gevalle en positiwiteitskoers van 21,7% is die hoogste sedert Januarie vanjaar.

Luister na potgooie hieronder