Die nuwe afrigter van die Oostelike Provinsie Olifante, Peter de Villiers, sê hy wil eers bepaal watter talent in die span beskikbaar is

 Die nuwe afrigter van die Oostelike Provinsie Olifante, Peter de Villiers, sê hy wil eers bepaal watter talent in die span beskikbaar is

Die nuwe afrigter van die Oostelike Provinsie Olifante, Peter de Villiers, sê hy wil eers bepaal watter talent in die span beskikbaar is voor hy spelers van elders oorweeg.
De Villiers is verlede week in die pos aangestel.
Hy ontmoet more die spelers.
Ampternare van OP Rugby wil hê die span moet aanstaande jaar terugkeer na die Curriebeker se premierliga, nadat hulle die afgelope vyf jaar in die
eersteliga-afdeling gespeel het.
De Villiers sê hy is daarvan oortuig dat die span weer na sy eertydse glorie sal kan terugkeer.

LeandreAdmin@