Dit is volgens die ANC ‘n groot mylpaal dat die Ondersoekdirektoraat nou permanent binne die Nasionale Vervolgingsgesag gehuisves word. Zuko Godlimpi, waarnemende ANC-woordvoerder, sê onder meer verbeter dit die vermoë om korrupsie te bekamp.

Die party sê hierdie stap is ook belangrik vir die herbou van vertroue in demokrasie. Die Ondersoekdirektoraat kan ondersoeke onafhanklik, en met groter doeltreffendheid doen, aangesien hy nou volle polisiëringsmagte het.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×