Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) sê hy herbou die instelling geleidelik na jare van ondermyning deur diegene wat staatskaping nagestreef het.

Die aanklaerliggaam het gereageer op die vrystelling van die eerste deel van die staatskapingsverslag. Die NVG word in die verslag genoem weens sy beweerde versuim om voldoende op te tree teen die uitdagings van staatskaping.

Die NVG sê in ’n verklaring hy het egter nie weggeskram om die uitdagings wat hulle in die gesig staar aan te pak nie.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×