Die omgewingsregtegroepe The Green Connection en die South African Faith Communities Environmental Institute het ‘n regsuitdaging teen president Cyril Ramaphosa geloods oor die energiekrisis.  Die organisasies blameer die president vir die versuim om artikel ses van die Nasionale Energiewet in werking te stel.  Artikel ses van die Nasionale Energiewet is in 2008 deur die parlement goedgekeur, maar is nooit in werking gestel nie.  The Green Connection se Gemeenskapsuitreikkoördineerder, Neville van Rooy, sê hulle eis dat die wet onmiddellik in werking gestel word.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×