Die minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, sê die onderwyssektor is slaggereed vir hierdie jaar se matriekeindeksamen.

Die eksamen begin op 30 Oktober en eindig op 5 Desember.

Minister Motshekga sê almal moet nou saamwerk om te verseker dat hierdie jaar se matrikulante voorbereid en gereed is vir die eksamen.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×