Die onderwysvakbond Naptosa het ‘n beroep op die Departement van Basiese Onderwys gedoen om te verseker dat streng maatreëls ingestel word

Die onderwysvakbond Naptosa het ‘n beroep op die Departement van Basiese Onderwys gedoen om te verseker dat streng maatreëls ingestel word om leerlinge teen die coronavirus te beskerm, sodat skole kan heropen.
Dit volg na President Cyril Ramaphosa se aankondiging gisteraand dat die Nasionale Coronavirus-bevelsraad nog nie ‘n besluit geneem het oor die heropening van skole later vandeesmaand.
Naptosa sê hulle wil nie hê die 2021 akademiese jaar moet ontwrig word deur verdere skoolsluitings nie.

Luister na potgooie hieronder