Die oorsaak van die brand by die hoofkantoor van die Gautengse departement van korrektiewe dienste word nou ondersoek.

Sondagaand se brand, wat in die West Wing Block gewoed het, is deur Tshwane-nooddienste geblus, en geen beserings is aangemeld nie.

Singabakho Nxumalo, departementele woordvoerder, sê die veilgheid van werknemers, asook sekuriteit by korrektiewe dienste-fasiliteite geniet die hoogste prioriteit.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×