Die Organisasie teen Belastingmisbruik (OUTA) sê president Cyril Ramaphosa se staatsrede verlede week het baie uitstekende stellings en idees bevat.Die toespraak sal egter aansienlike hulpbronne neem om te implementeer. OUTA sê staatskaping moet aangespreek word, en vinnig.  OUTA se hoof- uitvoerende beampte, Wayne Duvenhage, Wayne Duvenhage, sê Suid-Afrikaners kan nie belowe word dat diegene wat in staatskaping geïmpliseer word, vervolg sal word en dan neem die proses jare om te voltooi nie. Duvenhage sê vervolging moet vinnig geskied.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×