Die ouditeur-generaal (OG) het beklemtoon dat ongerymdhede wat by die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) plaasgevind het, steeds hanteer moet word.

Dít selfs al is die lugredery nie meer in staatsbesit sodra die Takatso-konsortium ‘n 51% aandeel oorneem nie. Dit is nog onduidelik wat die bepalings van die transaksie is.

Dit beteken daar is ook steeds onsekerheid of dit bepaal dat die lugdiens onder die Wet op Openbare Finansiële Bestuur en toesig deur die Ouditeur-generaal sal val of nie.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×