Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) wil hê dat die MK-party bewys moet lewer van hulle beweerde bewyse van stembedrog.

Die kommissie sê die Verkiesingshof moet nie toelaat dat die party ‘n nuwe verkiesingsbedrogsaak loods sonder om die bewyse bekend te maak nie.

Die MK-party het ná die Mei-verkiesing ‘n hofaksie van stapel gestuur en beweer dat die verkiesing tot hul nadeel geknoei is.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×