Die PAC is die jongste party wat by die ANC-geleide regering van nasionale eenheid aangesluit het. Dit volg ná ’n vergadering gister tussen die PAC en die ANC.

Die DA, IVP, PA, en Good is die ander vier wat reeds die ooreenkoms onderteken het om saam met die ANC te werk, nadat dit nie ‘n meerderheid by die algemene stembus in Mei behaal het nie.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×