Gayton McKenzie, leier van die Patriotic Alliance, dreig om 83 party-lede te skors oor beweerde van binnegevegte.
Newskoop berig McKenzie het reeds ‘n lys saamgestel van diegene wat vermoedelik by faksiegevegte binne partygeledere betrokke is.
Die lys sluit ook raadslede van sekere munisipaliteite in.