Die plaaslike Super Rugby Unlocked-reeks word hierdie naweek weer gekniehalter deur die Coronavirus

Die plaaslike Super Rugby Unlocked-reeks word hierdie naweek weer gekniehalter deur die Coronavirus.
Netwerk24 berig dat die wedstryd tussen die Haaie en die Stormers wat Saterdag in Durban sou plaasvind, gekanselleer is.
Dit volg nadat een van die Haaie se vaskopstutte positief vir die virus getoets het.
Saru het bevestig dat die wedstryd nie meer gaan plaasvind nie en terselftertyd ‘n beroep op al die spanne en spelers gedoen om steeds die inperkings-regulasies getrou na te kom.

Luister na potgooie hieronder