Die plundering van staatsfondse benadeel menseregte en die mees kwesbare burgers waarsku Rashaad Dadoo van die regshulpsentrum.

Tydens ‘n gesprek by die State Capture and Beyond-geleentheid, in KwaZulu-Natal het Dadoo bygevoeg dat die plundering van staatsfondse die regering se vermoë om die basiese behoeftes van landsburgers te dien, raak.

Volgens Dadoo moet burgers optree teen staatskaping en korrupsie.

LUISTER HIER:

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×