Die polisie en die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake het 17 onwettige inisiasieskole in Noordwes gesluit.

Meer as 100 ingewydes is tydens die gesamentlike operasie gered.

Die operasie het gevolg op besoeke aan inisiasieskole in die provinsie deur staatsamptenare.

Die polisie het ‘n paar skoolhoofde van die inisiasieskole in hegtenis geneem. 

1 Comment

Comments are closed.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×