Die polisie in Dewetsdorp, in die Vrystaat, het twee vermeende huurmoordenaars in hegtenis geneem op aanklag van sameswering om moord te pleeg en die besit van ‘n ongelisensieerde vuurwapen.

Die polisie het inligting opgevolg oor twee mans met ‘n plan om moord te pleeg.

Hulle het deur hul ondersoek ontdek dat hulle deel is van die Morojaneng-groep. Die twee mans het gister in die Dewetsdorp-landdroshof verskyn. 

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×