Die Polisie se hoofkantoor in Bloemfontein is ook nou gesluit weens die Corona-virus

 Die Polisie se hoofkantoor in Bloemfontein is ook nou gesluit weens die Corona-virus

Die Polisie se hoofkantoor in Bloemfontein is ook nou gesluit weens die Corona-virus.

Dit volg nadat vier polisiestasies in die Vrystaat ook gesluit is.

Netwerk24 berig dat die Metpol-gebou in die Rosestad ontsmet word nadat ‘n polisielid positief getoets het.

Die Trompsburg, Deneysville, Harrismith en Vredefort polisiestasies in die Vrystaat is ook gesluit nadat personeel positief getoets het vir die coronavirus.

Die vier stasies sal ontsmet word en die personeel sal die nodige toetse ondergaan.

LeandreAdmin@