Om te voorkom dat verkeerde inligting deurgee word het die Suid-Afrikaanse Polisiediens met AfriForum vergader om bewerings van wit volksmoord met verwysing na plaasmoorde uit te klaar.
Volgens die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, het AfriForum tydens die kabinetsvergadering toegegee dat die misdaadstatistieke akkuraat is en dat van die moorde glo gepleeg word deur mense wat aan boere bekend is, insluitend familielede.
LUISTER HIER: