Alles is in plek vir hierdie jaar se matriekeksamen wat Maandag begin.
Meer as 880 000 voltydse leerders van openbare skole het vir hierdie jaar se seniorsertifikaat-eksamen geregistreer. Sowat 16 000 leerlinge van privaatskole skryf ook hulle eindeksamen.
President Cyril Ramaphosa het die matriekklas van 2024 voorspoed toegewens met die eksamen.
LUISTER HIER: