Suid-Afrikaners kan nou voorafbetaalde elektrisiteit op krediet koop. Sukkelende Suid-Afrikaners kan elektrisiteit op krediet koop op die Blu-advance-webwerf. Die maatskappy agter hierdie nuwe konsep sê hulle het ‘n oplossing geskep vir ‘n huidige probleem waarmee baie sukkelende verbruikers te kampe het. ‘n Ekonomie-dosent aan die Sol Plaatje-universiteit, doktor Brian Mazorodze, glo dat die diens ‘n lokval vir verbruikers met skuld kan wees.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×