Die R-30 tussen Bothaville en Allanridge het in ‘n watergraf ontaard nadat die pad verspoel het na die baie reën.  Netwerk24 berig 7 mense het hulle lewens sedert Donderdag op daardie pad verloor.   Daar word berig dat vekeersowerhede wel die pad gesluit het, maar sommige motoriste steeds die pad gebruik het.  Die alterntiewe roetes is meestal grondpaaie of Bothaville- Wesse;sbron teerpad wat weer vol slaggate is.  Afriforum sê hy het ‘n beroep gedoen op die polisie om die pad te beman, maar daar het niks vn gekom nie

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×