Die rand het vanoggend vroeg verswak aangesien Eskom beurtkrag verleng het, wat ‘n groot bron van kommer vir beleggers is.  Beleggers sal die week wel fokus op ‘n rentekoersbesluit deur die Suid-Afrikaanse Reserwebank.  Elf van die 20 ekonome wat aan Reuters se peiling deelgeneem het, het voorspel dat die Suid-Afrikaanse Reserwebank rentekoerse met 50 basispunte sal verhoog by sy komende koersvasstelling op 26 Januarie.  Die meeste ekonome voorspel ná hierdie week geen verdere rentekoersverhogings nie.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×