Die regering moet beleide wat werksgeleenthede in gevaar stel, skrap.

So sê die DA, en voeg by die industriële meesterplanne, prysbeheer en uitvoerbelasting is glo verantwoordelik vir die besluit deur ArcelorMittal Suid-Afrika om sy lang staalbesigheid te sluit, verantwoordelik.

Hierdie sluiting sal die land meer as 80 000 werksgeleenthede kos.

Die DA se Mlondi Mdluli sê die land moet die basiese beginsels regkry om werk te red.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×