ActionSA het die regering se standpunt oor Rusland se inval in Oekraïne gekritiseer. Die party sê die regering se standpunt kan aansienlike negatiewe gevolge vir die land inhou. Dit is nadat Suid-Afrika vandeesweek by nog ’n Verenigde Nasies-stemming teen Rusland geweier het om te stem.

ActionSA sê dit kan bilaterale betrekkinge met ander lande soos die Verenigde State knou.Intussen berig Netwerk24 dat ‘n Amerikaanse kongres-lid ‘n resolusie ingedien het wat vra dat betrekkings tussen Suid-Afrika en die VSA deeglik hersien moet word

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×