Die veelpartykoalisie, bestaande uit onder meer die DA, die VF Plus en ActionSA, is bekommerd dat die kwessie oor koalisieregerings vooruitgeloop is nog voordat daar behoorlik daaroor beraadslaag is.

Maroela Media berig voorts Parks Tau, die adjunkminister vir samewerkende regering en tradisionele sake, het angedui dat die departement reeds vóór die nasionale dialoog oor koalisieregering, ʼn konsepwet hiervoor opgestel het.

Verskeie probleme met koalisies op plaaslike regeringsvlak, asook voorstelle oor hoe koalisies gestabiliseer kan word, is in die konsepwetsontwerp vervat.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×