Die regering van Lesotho het ongelukkigheid uitgespreek oor die repatriasie van sy burgers uit Suid-Afrika.  Lesotho sê hy moes vierhonderd burgers uit KwaZulu-Natal repatrieer nadat daar vrae was oor hul status in Suid-Afrika.  Die land sê sy burgers is deur Suid-Afrikaanse owerhede gejaag en getraumatiseer.  Lesotho het Suid-Afrika daarvan beskuldig dat hy ‘n vrye bewegingsooreenkoms tussen die twee lande verbreek het.  Die land het ook kommer uitgespreek oor die behandeling van Basotho in Suid-Afrika.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×