Die Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee vergader die week om te bespreek wat die land se finale rentekoersverhogingsbesluit vir die jaar gaan wees.  Die aankondiging word op Donderdag 24 November verwag.  Sommige ekonome voorspel ‘n verhoging van eenhonderd basispunte.  Die siklus het begin met ‘n verhoging van 25 basispunte ‘n jaar gelede.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×