Antjie Krog, en nóg van die land se voorste skrywers in Afrikaans, is gister met ‘n gesogte ATKV-Woordveertjie vereer.

Krog, wie in Kroonstad in die Vrystaat gebore is, se bundel Plunder, het vanjaar se prys vir digkuns ontvang.

Sy het vroeër ook die Universiteit van Johannesburg se UJ-Prys en die Hertzogprys vir dié bundel ontvang.

Krog het aan die destydse Universiteit van die Oranje Vrystaat of, UOVS, in Bloemfontein studeer.

Hier was sy onder meer die redakteur van die Shimla-studentekoerant.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×