Die Russiese jaer, Nikita Mazepin, sluit aanstaande jaar by die Amerikaanse Formule Een Haas-span aan

 Die Russiese jaer, Nikita Mazepin, sluit aanstaande jaar by die Amerikaanse Formule Een Haas-span aan

Die Russiese jaer, Nikita Mazepin, sluit aanstaande jaar by die Amerikaanse Formule Een Haas-span aan.
Die 21-jare Mazepin is tans derde op die Formule Twee rangleer.
Die Formule Twee voorloper, Mick Schumacher, sal waarskynlik by hom aansluit.
Mazepin het voor die komende naweek se tweede grand prix in Sakhir in Bahrain die aankondiging gemaak en gesê dit is sy droom om ‘n Formule Een renjaer te wees.

LeandreAdmin@