Die sanger Roger Whittaker, is verlede week in die ouderdom van 87 oorlede.  BBC berig hy was bekend vir liedjies soos Durham Town, The Last Farewell en New World in the Morning. Hy kom ook in Duits en Frans sing, wat hom gewild gemaak het in verskeie lande. Hy het ook tydens sy optrede gehore vermaak om te fluit as deel van sy sang. Hy is in 1936 in Nairobi, Kenia gebore. Whittaker het medies begin studeer nadat hy diensplig in Kenia gedoen het. Dit was gedurende hierdie tyd dat die musiek-gogga hom gebyt het. 

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×