Die SAUK het die uitspraak van die Gautengse hooggeregshof verwelkom in ‘n saak waarby die staatsdiens-pensioenfonds betrokke is

 Die SAUK het die uitspraak van die Gautengse hooggeregshof verwelkom in ‘n saak waarby die staatsdiens-pensioenfonds betrokke is

Die SAUK het die uitspraak van die Gautengse hooggeregshof verwelkom in ‘n saak waarby die staatsdiens-pensioenfonds betrokke is.

Die saak wat reeds in Maart 2004 begin het is gegrond op die beweerde verbreking van ‘n huurooreenkoms deur die SAUK.

Volgens berigte het die pensioenfonds gevra dat die SAUK aanspreeklik gehou word vir die verlies aan inkomste. Verder het hulle gevra dat sowat 760-miljoen rand in uitstaande huur betaal word.

Die hooggeregshof het die aansoek ten gunste van die SAUK van die hand gewys.

Gerdie Karstens