Die Sentrale Energiefonds se jongste data toon dat petrolpryse kan herstel en volgende maand met R1,25 sent per liter daal.

Dit kom ná drie opeenvolgende maande van petrolprysverhogings, wat ‘n liter petrol tot R25,68 geneem het.

Dieselpryse toon egter steeds ‘n onderverhaling wat tot ‘n verhoging van 60 of 70 sent per liter kan lei.

Diesel het sedert Julie opeenvolgende prysstygings van R5,71 gesien.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×