Landbou, wat steeds ‘n reuse rol in die Suid-Afrikaanse ekonomie speel, kan erg deur die sogenaamde Russiese wapenverskaffing-skandaal geskend word.

Rusland het die afgelope vyf jaar, na wat verneem word, ‘n gemiddeld van ongeveer 2% van Suid-Afrika se landbou-uitvoerproduk ontvang, teenoor die nagenoeg 4% wat na die VSA gaan.

Landbou-ekonoom van Agbiz, Wandile Sihlobo, het aan Netwerk 24 gesê dit is nie in Suid-Afrika se ekonomiese belang om bande met die VSA in die weegskaal te plaas nie.

Dit kan boonop daartoe lei dat Amerikaanse beleggers hulle belange uit die land ontrek.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×