Die Solidariteitbeweging het gister tydens ʼn konferensie oor die verkiesingsuitslag en die
pad vorentoe aangedui dat hulle bereid is om ʼn veelpartyregering te ondersteun, maar met
sekere voorwaardes.
Die voorsitter van die Solidariteitbeweging, Flip Buys, sê die beweging is nie ʼn politieke party
nie en het ook nie ʼn spesifieke politieke affiliasie, maar verskeie politieke partye het hul
opinie gevra.
Hy sê een van die groot voorwaardes is dat daar nie enige radikale politieke partye in die
regering is nie.
Hy sê daar is ook baie ander voorwaardes wat onder andere fokus op ekonomiese groei.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×