Die Spesiale Ondersoekeenheid ondersoek minstens 23 kontrakte by die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL).  Dit wissel van vliegtuigbrandstofaankope en vliegtuighuurkontrakte tot personeelkorrupsie.  Die hoof uitvoerende beampte van die SAL, John Lamola, sê gegewe die SAL se voormalige personeel van meer as vierduisend is die omvang van korrupsie nie verbasend nie. Lamola sê hy probeer om ‘n kultuur van teenkorrupsie te vestig nou dat daar slegs negehonderd personeellede is.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×