Moody’s Investor Services het die Stad Kaapstad se kredietgradering opgeskuif, vanaf sy ‘stabiel’-kategorie, na dié van ‘positiewe vooruitsig’. Die agentskap sê goeie bestuur het die stad in staat gestel om meer infrastruktuurbeleggings te finaliseer.

Die agentskap sê die stad se gesonde inkomste-invorderingskoers hou ook sy skuldlas relatief laag. Moody’s verwag dat Kaapstad se finansiële prestasie verder sal versterk.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×