Die Suid-Afrikaanse gesondheidstelsel is weer onder die vergrootglas na aanleiding van berigte dat ‘n groep afgestudeerde gesondheidsorgwerkers wat eintlik vanaf 1 Januarie met hul gemeenskapsdiens moes begin, dit nie kan doen nie as gevolg van ‘n tekort aan begrotingsfondse.

Solidariteit het kommer uitgespreek oor die traagheid van die Gesondheidsdepartement om hierdie jong professionele, werkende dokters te plaas.

Volgens die bestuurder van Solidariteit se Jongwerkende-produk, Marike Burger, is die Departement van Gesondheid te beteuterd om sy pligte na te kom

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×