Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) doen ‘n beroep op eiendomseienaars om op hul jaarlikse belastingopgawes te verklaar.  Volgens die SAID vorm enige huur wat van huurders ontvang word deel van inkomste.  Eienaars wat dit nie verklaar nie ontduik dus belasting.  Dit kan lei tot tronkstraf.  Verhuurders word aangeraai om seker te maak dat hulle daaraan voldoen.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×