Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het vlugte na Perth in Australië hervat.

Die nasionale lugdiens se bedrywighede het in 2019 tot stilstand gekom nadat die lugredery onder sakeredding geplaas is.

Die ononderbroke vlug van nege en ‘n half uur sal drie keer per week uitgevoer word, met die eerste vlug wat vir eerskomende Sondag geskeduleer is.

 

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×