Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie het die publiek teen waninligting gewaarsku oor Covid-19 entstowwe

Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie het die publiek teen waninligting gewaarsku wat die doeltreffendheid en veiligheid van entstowwe teen Covid 19 bevraagteken.

Die kommissie het in hulle verklaring Suid-Afrikaners gevra om hul besluit oor die inenting te neem op grond van wetenskaplike bewyse deur betroubare bronne.

Die eerste besending van die AstraZeneca entstof ondergaan op die oomblik kwaliteitstoetse voor dit versprei word.

Luister na potgooie hieronder