Die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke (SANParke), TotalEnergies en FNB het erkenning gegee aan verdienstelike natuurbewaarders by vanjaar se Koedoe-toekenningseremonie.  Die seremonie het op die 24ste November by Gallagher-konvensiesentrum in Midrand plaasgevind.  Die Kudu-toekennings en die Hoof Uitvoerende Toekennings gee erkenning aan SANParke-werknemers sowel as verskeie belanghebbendes en dissiplines wat ‘n deurslaggewende rol speel in die versterking van bewaring in Suid-Afrika.  SANParke se waarnemende hoof van kommunikasie, Reynold Thakhuli, sê die toekennings erken toewyding en onbaatsugtige pogings van SANParke-werknemers om die doelwitte van SANParke se mandaat te bereik.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×