Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, het Suid-Afrikaners versoek om versigtig te wees ná ‘n vlaag ontvoerings by winkelsentrums.
Volgens die minister word baie ontvoerings met lospryseise, dwelms en onwettige vuurwapens verbind. Hy voeg by dat alhoewel die “toename in ontvoering kommerwekkend is, is dit nog nie ‘n krisis nie”.
LUISTER HIER: