Die twee Vrystaatse sakemanne wat aangekla is van onder meer openbare geweld verskyn vandag weer in die Senekalse landdroshof

 Die twee Vrystaatse sakemanne wat aangekla is van onder meer openbare geweld verskyn vandag weer in die Senekalse landdroshof

Die twee Vrystaatse sakemanne wat aangekla is van onder meer openbare geweld verskyn vandag weer in die Senekalse landdroshof.
Die klagte teen die 51-jarige André Pienaar en die 33-jarige Stephan Fourie spruit uit die voorval in Oktober toe betogers ‘n polisievoertuig by die hofgebou omgegooi en aan die brand gesteek het.
Die voorval het gebeur tydens die hofverskyning van die verdagtes wat aangekla word van die moord op ‘n jong plaasvoorman, Brandin Horner, op ‘n plaas by Steynsrus.
Benewens openbare geweld is Pienaar en Fourie ook aangekla van poging tot moord en aanhitsing tot geweld.

LeandreAdmin@