Die uitvoerende hoof van die landbou-organisasie Agri SA, Christo van der Rheede, gaan einde Februarie volgende jaar uittree.  Netwerk 24 berig dat Agri SA nou reeds aktief besig is om te soek na ʼn opvolger.  Daar is ook ʼn groot moontlikheid dat Van der Rheede in ʼn ander rol binne Agri SA aangewend sal word.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×